SW Meintjies van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan die SA Jagters se Nasionale Presidentskiet te Meerkatgat skietbaan, Soutpan, Bloemfontein deelgeneem.

SW eindig 3de in die land. Hy het sy groen baadjie (erekleure) verwerf. Hy is die eerste lid in hul klub van 250 lede wat dit verower het.

Trekkertrots!