Bethlehem Voortrekker Hoërskool ruiter, Christine Naude, as lid van die Vrystaat Saddle seat-span het deelgeneem aan die Nasionale Ruiterkuns kompetisie op Riversdal. Die Senior en Junior Proteaspanne word na die 3 dag-kompetisie aangewys. Christine is gekies vir beide 3 en 5 gang Junior Proteaspanne. Sy is die nr 1 ruiter in beide spanne.

#Trekkertrots.