Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennis-seuns het deelgeneem aan die Inter Africa Bureau de Change kompetisie.

Daar was 4 poele van 4 skole elk in die Afdeling ingeskryf tydens die Inter Africa Bureau de Change.

BVHS wen Waterkloof 1, Witteberg asook Diamantveld.

Hulle verloor ongelukkig teen HTS Middelburg en Potch Gimnasium.

Die seuns het baie goeie en sterk spel gespeel!

Trekkertrots!

Foto: Vlnr : R Wohlitz, D Labuschagne, E du Bruyn (BVHS), J van der Merwe en H Smit