Die O/15A netbalspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het al hul wedstryde by Camp Discovery gewen.

Hulle het ook uitstekende afrigting ontvang deur Tukkies en Gauteng Jaguars afrigter, Jenny van Dyk.

Die uitslae is as volg:

HTS Witbank: 17 – 13
Erasmus: 18 – 2
Hoërskool Goudveld: 16 – 15

Trekkertrots