Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die tradisie dat die matrieks wat klaar is met hul skoolloopbaan, hul skoolklere aan minderbevoorregte leerders skenk.

Trekkertrots!