Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op hul leerders wat ‘n 5de plek in die Graad 10 Departementele Fisiese Wetenskap Quizz (Afdeling B) in Bloemfontein behaal het.  Hulle het ook die Boyden Sterrewag en die Planetarium op Naval Hill besoek.

 

Vlnr : Osman Cassim, Danielle Greyvenstein, Benna van Niekerk, Ashley Stemmett