Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Susan Bender Gr 8 en Leaan de Klerk Gr 11, dring deur na die Nasionale rondte van die OppiTongAf-kompetisie.
Baie geluk aan Susan en Keaan. Trekkers is Trots op jul inisiatief tydens grendeltydperk!