Piet Botha van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Swem Suid-Afrika Level 1 se Ontwikkelingsgala deelgeneem.

Hy het 4 silwer en 3 brons medaljes losgeswem!

Baie geluk, Piet!

Trekkertrots!