Keean de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, eindig onder die top 10 (9de posisie) in die O/19 afdeling van die Suid-Vrystaat Geslote Muurbal Toernooi wat op 6 tot 8 September in Bloemfontein plaasgevind het.

Trekkertrots!