Vlnr: Robbie Hattingh en Kiana Engelbrecht

Robbie Hattingh van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is gekies vir die Vrystaat Swemspan en Kiana Engelbrecht is gekies vir die Noord-Vrystaat 4 + 1 Span.

 

Trekkertrots!