Bethlehem Voortrekker Hoërskool het uitstekend presteer tydens hul huisatletiek en heelwat rekords is verbeter.

Die atlete wat onder die Top 10 is, word ook aangedui.

Foto: Agter VLNR : Cara van Wyk (Do/19 100 hekkies 15.31 sek.), Ismarie Bouwer (Do/17 gewigstoot 11.23m), LuanéTerblanche (Do/14 diskus 32.18m en Top 10), Bianca Engelbrecht (Do/19 driesprong 10.14m), Karli van Niekerk (Do/14 gewigstoot 12.87m en Top 10), Xavier Adams (So/19 110m hekkies 15.24 sek.), Hannes Kruger (So/19 gewigstoot 15.47m en diskus 47.26m), Dendré Aucamp (So/16 200m 22.78 sek., 400m 53.25 sek., 110m hekkies 14.32 sek. en verspring 6.26m), Wynand Swanepoel (So17 gewigstoot 17.65m, diskus 55.67m en Top 10), Simeon Jacobs (So15 hoogspring 1.79m)

Voor VLNR : Nicoleen Cronje (Do/16 400m hekkies 72.59 sek.) Chinell Becker (Do/17 spiesgooi 43.62m en Top 10), Marjulyn Myburgh (Do15 gewigstoot 11.78m, diskus 36.39m en Top 10), Megan Dempsey (Do15 400m 60.72sek. en 800m 2:18.91 sek.), Liam Roos (So17 3000m 11:24.37 sek.) Catrien Janse van Vuuren (Top 10)