Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op die tien Graad 12 toppresteerders vir die tweede kwartaal, Laura Wessels, Hannes Kruger, Beate Boshoff,Marqaux le Roux, Inge Strauss, Kristen Anderson, Anelda Pretorius, Liesl Kasselman, Joshua Dalton en Renemari Human.

Vlnr: Laura Wessels, Hannes Kruger, Beate Boshoff, Marqaux le Roux, Inge Strauss, Kristen Anderson, Anelda Pretorius, Liesl Kasselman, Joshua Dalton en Renemari Human.