HPC se Bestuurder: coach Duppie se boodskap aan al die Trekker-sportleerders:
“Ons HPC kan nie wag om julle terug te ontvang nie…. Maak gereed vir aksie en harde werk.”

“Victory is remembered for at most two decades; an act of good sportsmanship is remembered for a lifetime.” – Simon Nguyen