Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op hul atlete wat verkies is deur die Provinsiale Sport Federasie (Atletiek) om deel te wees van die Vrystaat Sportakademie (Thabo Mofutsanyana distrik). Bethlehem Voortrekker Hoërskool se HPC-sentrum is aangewys as die oefen- en toetssentrum vir die distrik.

#Trekkertrots.

 

Vlnr: Wynand Swanepoel, Hannes Kruger en Cara van Wyk