Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op hul atlete wat deelgeneem het aan die JF uitnodigingsbyeenkoms waar hulle uitstekende uitslae behaal.

Trekkertrots.

 

Vlnr: Megan Dempsey (silver in 400m en 5de in 200m), Marjulyn Myburgh (goud in diskus en silver in gewistoot), Duan Viljoen , (4de in 400m uitdunne) en Jamie Dempsey (goud in 400m en 800m-rekord)