Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afdeling van skole met minder as 1000 leerders tydens die Tuks Top 10 gewen! BVHS behaal die 12de plek  algeheel uit 128 skole se Top-10 spanne!

Die volgende atlete het presteer:

Catrien J van Vuuren: o/16 – Hamergooi 1ste met Rekord van 52,63m

Wynand  Swanepoel: o/19 – Diskus 1ste 55,50m en Gewigstoot 5de 15,88m

Karli van Niekerk: o/15 – Diskus 2de 41,60m en Gewigstoot 2de 13,72m

Hein Smith: o/15 – Spiesgooi 2de 54,51m

Wian Botha: o/15 – 1500 Hindernis 2de 5,23

Simeon Jocobs: o/16 – Hoogspring 2de 1,8m

Ignatius van Rooyen: o/19 – 3000 Hindernis 3de 12,07

Marjulyn Myburg: o/16 – Diskus 6de 38,09m en Gewigstoot 11.05

Suze Fick: o/17 – 800m 6de 2,18,97 en 400m 61.30

Anke Heyns: o/15 – 300m hekkies 49.05 en 90m hekkies 14.50.

Trekkertrots