Wynand Swanepoel van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is geïdentifiseer deur ASA (Athletics South Africa) om deel te wees van die o/18 jeuggroep vir 2019.

 

#Trekkertrots.