Bethlehem Voortrekker Hoërskool se A-dogters-tennisspan het deelgeneem aan die Inter Africa Bureau de Change kompetisie.

Daar het 12 skole in die A-afdeling deelgeneem.

BVHS het Hoërskool Randburg, Hoërskool Waterkloof 2, helpmekaar en Potch Gimnasium.

Die span verloor teen Hoër Meisieskool Oranje (met 2 potte), Curro (toernooiwenners) en Hoërskool Waterkloof 1 (met 4 potte)

BVHS eindig 4de in die A-Liga.

Trekkertrots!

Foto: Vlnr : M du Plooy, A Heyns, E du Bruyn (Afrigter), Z Heyns en M du Preez