Tydens die Vrystaat WOW Spelfees het ‘n broer/suster “kombinasie” van Hoërskool Reitz puik presteer.  Hulle neem op 22 Oktober aan die Nasionale Spelfees  in Stellenbosch deel.

Hulle is op die foto bo, van links: Mariana Swanepoel (Gr.2 – 2de plek) en Henco Swanepoel (Gr.7 – 3de plek)