Tien leerlinge van Brandwag Volkskool, Odendaalsrus, het die Vrystaat verteenwoordig by die Nasionale Landloop-kampioensbyeenkoms wat op 7 September te Pretoria aangebied is. Die atlete het baie goed presteer!
Voor : Tshegofatso Khothule
Middel vlnr: Realeboha Olifant, Mohale Mosole, Brandon Mohapi en Lesedi Motsamai.
Agter vlnr: Petros Lebone, Tsebo Fako, Phillip Stuurman, Piet Makhata en Rethabile Mokoena.