Matthew Akinwotu van Brandwag Volkskool in Odendaalsrus is vir die Vrystaat-atletiekspan gekies en sou aan die SA-byeenkoms te Bloemfontein deelgeneem het.

Dit was ongelukkig gekanselleer as gevolg van die inperking.