Liewe Witteberger
Die kampus is leeg sonder jou.
Die gedruis van leerders in klaskamers is vir eers stil. Die ritme van die skoolklok gee tans geen pas en die terrein begin al tekens van die nuwe seisoen wys.
MAAR vir nou…. Laat die kampus leeg wees en julle harte vol wees met die wete dat wanneer ons terugkeer, ons terugkeer met mag en mening!
You must know that we are missing you but your safety is now our first priority.
Stay Safe, Stay home!