Bongani Ngxito (links) en De Wet Kleynhans (regs) van JF is gedurende die afgelope hokkietoernooi wat plaasgevind het, aangewys as onderskeidelik die beste middelveldspeler en verdediger in die o/16A-hokkiespan.