Tydens die Funi Claassens Atletiekbyeenkoms in Frankfort is Tshebo Matsoso aangewys as Top 5 atleet van die byeenkoms. Hy is ‘n kortafstandatleet by Bloues 0/19

Tshebo in aksie tydens die byeenkoms

Foto: Aletta de Nysschen