Tydens Blouskool – Hoërskool Kroonstad – se Prestige aand is ‘n groot aantal spesiale toekennings uitgedeel.

Foto’s deur: Tinkie Hattingh

Veelsydigheid:

Senior Seun: Jozua Rosslee (foto bo)
Senior Meisie: Anél Terré Blanche
Junior Seun: Burger Marais
Junior Meisie: Chelani Brink

Verdienstelikheid:

Senior Seun: Eben Bezuidenhout
Senior Meisie: Karla Jonker & Alicia Saayman
Junior Meisie: Carla Crous

Veelsydigste Sportman: Arno Swart

Veelsydigste Sportvrou: Anél Terré Blanche

Veelsydigste Kultuur: Junior Meisie: Chanél Morgan

Sportman/Vrou van die jaar:

Senior Seun: Gratitude Mahoera
Senior Meisie: Lené du Plessis
Junior Seun: Hlompho Diamond
Junior Meisie: Ilani Klopper

Willem Peters 10/10-trofee: Jaco Hancke

Duxleerder: RudéneWeideman