Hoërskool Kroonstad se o/16 rugbyspan is onoorwonne in 17 wedstryde gedurende 2018. Hierdie span het 740 punte aangeteken en het slegs 133 punte afgestaan! Hulle het ook 119 drieë aangeteken gedurende die seisoen vir ‘n gemiddelde telling van 44-8.

Bloues is supertrots op hul span!

(Foto bo) voor vlnr: Tshepo Chabeli, Cornel Saunders (Kaptein), Quintin Marais en Arno Swart

2de ry vlnr: Henrico Wolmarans, Paul Mazibuko, Jason de Beer, Retshidi Porogo, Mojalefa Mokoena, Juandrѐ Greyling, Neo Matsabu, Theuns van Zyl en Johandrѐ Brits

3de ry vlnr: Jan de Beer, Johan le Roux (Afrigter), Qwase Tshabalala, Juann de Bruyn, Albert Mostert, Blackie Swart, Riccardo Olivier, MC Swart, Jaco van den Heever, Henco Weideman, Lungile Magagula en Cassie Louw (Afrigter)

4de ry vlnr: Malcolm Malan en Stefan Cilliers