Tydens die Brandfort sportdag wat gehou is op 11 Maart het Blouskool baie goed gevaar in hulle wedstryde.

Netbaluitslae
1stes wen almal
Pres. Steyn 19-8
Zastron 11-8
Goudveld 15-7
2des
Pres. Steyn 13-10 (Bloue wen)
Bothaville 5-15 (Bloues verloor)
0/16
Goudveld 24-0 Bloues wen
Pres.Steyn 14-5 Bloues wen
Bothaville 12-15 (Bloues verloor)
Sand du Plessis 19-3 wen
0/15
Bothaville 13-11 Bloues wen
Goidveld 11-1 Bloues wen
Sand du Plessis 13-13
Wessel Maree 11-18 verloor
0/14
Pres. Steyn 16-3 wen
Bothaville 14-7 wen
Wessel Maree 8-15 verloor
Goudveld 11-5 wen.

Op foto is Kietana Greyling van Blouskool se eerste-netbalspan in aksie tydens hulle wedstryd teen Goudveld. Foto geneem deur Aletta de Nysschen