Hoërskool Kroonstad se A- en B-jukskeispanne was albei die goue medaljewenners tydens die Vrystaatbeker wat 1 September plaasgevind het.

Vier Bloues is ook onder die Top 5-Uitblinkers van die toernooi. Uitblinkers by die 0/16’s was Karla van der Westhuizen, Leandri Bezuidenhout en Ynez Pretorius.

Ju-marie Swanepoel was die uitblinker by die 0/19’s

Foto’s: deur Tinkie Hattingh