Hoërskool Kroonstad se Jukskei A-span is aangewys as die Fezile Dabi-ligawenners

Baie geluk!

Vlnr: Jorinda Swanepoel (Afrigter), Danie Schoonraad, Leandri Bezuidenhout, Marichane Hendricks, Sunè Grobler en Marietjie Herbst (Afrigter)