Hoërskool Kroonstad se swemmers het goed presteer tydens die Kroonstad Skolegala wat op 21 Januarie in Sasolburg gehou is.

(Foto) Voor vlnr:: Corné Kruger: 3 x 2de en 2 x 3de plekke; Elmay Klopper: 1 x 3de plek; Lené du Plessis: 4 x 1ste en 1 x 2de plekke
en Adie Nel: 1 x 1ste plek

Agter vlnr: Marchelle Roux: 4 x 1ste en 1 x 2de plekke; Prince Radebe: 1 x 2de 1 x 3de plek; Rykie Lues: 2 x 2de plekke en David Crous: 1 x 3de plek

Afwesig: Daniel Botha 2 x 1ste en 2 x 3de plekke