Blouskool van Kroonstad, se Sewes Rugbyspan is onoorwonne tydens Sewes Platteland Toernooi wat gehou was op Saterdag 1 September te Bultfontein.

Bloues se uitslae van die dag:

Wen Wessel Maree 48-0
Wen Riebeeckstad B 38-0
Wen Hoopstad 28-10
WEN DIE FINAAL teen Ficksburg 39-7

(Foto deur Aletta de Nysschen)

Voor vlnr: Conrad Rossouw, Juan Malan, Marco Bester (Kaptein), mnr. Japie Faasen (Afrigter), Teanu Freitas, Henrico Wolmarans.

Agter vlnr: Tshepo Chibale, Gerhard van Zyl, Johann Steyn, Andre van der Walt, Andre Scott, Quintin Marais.