Hoërskool Kroonstad (Bloues) se o/18- en o/14-seunshokkie spanne het baie goed gevaar tydens die Vrystaatbeker 2018.

Die o/14-span eindig derde na ‘n goeie oorwinning oor Hoërskool Jim Fouché, terwyl die o/18’s tweede eindig in die Vrystaat nadat hulle oorwinnings behaal het teen St. Dominics en Voortrekker. Hulle het slegs teen Grey Kollege verloor.

Foto bo: van 0/14-span (verskaf)

Voor vlnr: Katlego Konopi, Michael Sitole, Siphiwe Makate.

Agter vlnr: Hlompo Diamond, Tshepo Moletsane, Deon Karstens, Christopher England, Austin Jardim, Danie Schoonraad, Janre Oelofse, Duan Smit, Christel du Toit, Burger Marais, Louis Cronje, Marc Dalton

Afwesig: Edwin Staal

 

Foto bo: van 0/18-span (verskaf)

Voor: Bertus van Deventer

Middel vlnr: PC Erasmus; Pierré van Zijl; Oratile Letloenyane; MC Swart; Jozua Rosslee; Thsepang Moretlo; Jaco Keyser; Dylan van Schalkwyk; Success Maswanganyi

Agter vlnr: Louwtjie Greyling; Tokonyane Semela; Jan Dyman; Martin Botha; Kalebe Setiloane; Karabo Maloka; Lebohang Motaung; MacBain Meyer; Travis Feldmann