Hoërskool Kroonstad se o/19 meisies het uitstekend presteer in jukskei tydens die SA Skole kampioenskappe in Polokwane die afgelope vakansie

Dubbels – behaal 4de plek
Trips
– behaal 1ste plek
Spanwedstryde
– behaal 1ste plek

Gesamentlik eindig hulle 3de in die Suid-Afrika.

Hoërskool Kroonstad se span word ook genomineer vir die “Secondary school team of the year” in die Vrystaat. Dit is die eerste keer wat Blouskool daarvoor genomineer word.

 

Foto: Tinkie Hattingh

Voor vlnr: Karla van der Westhuizen, Ynez Pretorius en Marichane Hendriks

Agter vlnr: Mev. Marietjie Herbst (afrigter), Ju-marie Swanepoel, Suné Grobler en mev. Jorinda Swanepoel (afrigter/spanbestuurder)