Blouskool van Kroonstad se  o/14 A-Netbalspan het deurgedring na die Vrystaat-kampioenskap wat die naweek van 8/9 Junie 2018 in Bloemfontein plaasvind.

Die gasheerskool is die Hoërskool Fichardtpark.

Voor: Nicole de Nysschen, Leigh-Ann de Winnaar, Pheletso Borole, Marché Meyer
Agter: Mej. Retha Stoltz (afrigter), Lize Relling, Carla crous, Ilani Klopper, Adie Nel, mej. Riani Stoltz (afrigter), Lufuno Mafela, Karabo Letsoenya

Foto: (Tinkie Hattingh)