Hoërskool Kroonstad se Dux-leerders vir 2019 is tydens hul Prestige-aand aangewys:

• Gr.12 Justin Pieters
• Gr.11 Carla Schagen
• Gr.10 Mia-Marie Campher
• Gr.9 Carla Crous
• Gr.8 Katya Steyl

Baie geluk!

Foto bo: Gr.8 Katya Steyl