Hoërskool Witteberg se fietsryspan het Saterdag 17 Feb 2017 deelgeneem aan die Bieliemielie 20km fietswedren. Altesaam 105 fietsryers het deelgeneem aan hierdie wedren. Op hierdie dag het Alexis du Preez 10de geindig, AW Smith 22ste, Ruben Cilliers 24ste, Mitch Tayler 31ste, Damian Badenhorst 71ste en Jakes Groenink 77ste

Foto: Van links; André, Ruben Cilliers, Damian Badenhorst, Wian Maritz, Jakes Groenink, Mitch , AW Smith, Alexis du Preez