Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul top-10 akademiese presteerders vir die 3de kwartaal aangekondig

Voor vlnr : Dawie Maree, Danie Hattingh en Wian Burger

Middel vlnr: Hawi Geleta, Dané van Graan en Jakolien Punt

Agter vlnr: Annchen Weihmann, Jocelyn Roos, Jana Muller en Amelia Lamprecht

 

BHVS is trots op hierdie leerders!