Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennisspelers, het tennis gespeel tydens die Inter Africa Bureau de Change Limodo toernooi.

*Tennis Toernooi Uitslae*

Seuns A (6e uit 10 spanne); Seuns B1 (1ste uit 17 spanne) Wenners; Seuns B2 (6de uit 17 spanne); Dogters A (7de uit 10 spanne);

Dogters B (2de uit 19 spanne) Naaswenners

Trekkertrots!

Op die foto bo:

Voor: Johan Barnard, Carla Schutte, Lené Kruger, Margot Pauls, Mila Masut.

1e ry: Leyton Lyon, Fleurette Fourie, Tracey de Villiers, Maricha du Plooy,  Megan du Preez,  Chinell Becker

2e ry: Jack Lyon, Jodrian van der Merwe, Hendro Botha, Tiaan Barnard, Sakkie Pretorius

3e ry: Reece Wöhlitz, HJ Smit, Erhard van Wyk, GP van Wyk

4e ry (spanbestuurders): Emma Germishuizen, Leon du Plessis, Mimmie Swartzberg, Ria van der Walt, Elmarie de Bruyn