Meneer Christiaan Gouws van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is aangestel as afrigter van die Griffons o/18 stedelike akademie.

Mnr Gouws is ook aangestel as ‘n Cravenweek Griffonskeurder.

Trekkertrots!