BHVS verwelkom graag die nuwe personeel wat aangesluit het by Voortrekker se dinamiese span. Voortrekker verwelkom hulle met trekkertrots!

Voor vlnr: Nadine Kruger (English), Alta Rall (Afrikaans, Drama) en Izanne van der Merwe (LSEN)

Agter vlnr : Gert Cronjé (HPC- Sport), Waldo Janse van Rensburg (Wiskunde), Raymond Taylor (Meganiese tegnologie) en Stephan van der Walt (Rekeningkunde, EBW, Ekonomie)