Zelmé Heyns en Marichá du Plooy van BHVS het op 26 en 27 Januarie deelgeneem aan die Vrystaat mini -tennistoernooi in Bloemfontein.

Maricha eindig 3de en Zelmé 6de in die o/16 groep. Hulle neem saam deel in die ope-damesafdeling en verloor in die semi-finale.

Vlnr : Zelmé Heyns, Marichá du Plooy