Robbie Hattingh van BVHS het aan die SA Junior Swemkampioenskappe in Durban deelgeneem en goed gevaar in sy items. Hy is deel van die 4 x 50m vryslag aflosspan wat die bronsmedalje gewen het.

Wel gedaan, Robbie!