Met al die sport wat afgestel is agv van Corona, het daar vir Terese Scheepersvan BVHS ‘n wonderlike geleentheid gekom om te mag inskryf vir Royal Windsor skou in Engeland.
Hulle bied ‘n Virtual Windsor aan wat jy met fotos kon inskryf. Terese Scheepers en haar ponie is gekies vir die top 10 uit 350 inskrywings wêreldwyd. Die finale beoordeling vind Donderdag plaas en kan lewendig gevolg word op die ‘link’. https://www.facebook.com/141258379249206/posts/3828133480561659/?d=n

Terese is in klas 11.
Die Trekkers is baie trots op haar en dis iets opwindends in die onsekere tyd.
Sy skou saam al die grootste name in die wêreld, sekere perde word deur die Koningin van Engeland self besit.
TrekkertrotsTrekkertrots