BVHS se rugby en meisies-hokkie ontvang die Westgrow Sportreeks beker as die algehele wenners tydens die Westgrow Sportreeks 2018

Trekkertrots!

Vlnr: Gerhard Posthumus (Besturende direkteur, Westgrow), Christiaan Gouws (Rugby direkteur BVHS), Colette Schwim (Hokkiehoof BVHS) en Dirk Pretorius (Direkteur bemarking, Westgrow)