Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/16B-rugbyspan is die Griffionsliga en die Wesgrow Sentralereeks wenners nadat hulle op 25 Augustus Hoërskool Diamandveld met 20/19 gewen het.

Trekkertrots!