Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/15B- rugbyspan is die Griffionsliga en die Wesgrow Sentralereeks wenners nadat hulle op 25 Augustus Hoërskool Diamandveld met 20/12 gewen het.

Voortrekkertrots!