BHVS se o/14 Sewes Rugbyspan het aan die o/15 Jaru Sport Akademie Sewes-toernooi deelgeneem te Brits. Hulle was die enigste o/14 span en het in die Shield finaal, Curro Helderwyk van Brakpan met 19-5 gewen.

#Trekkertrots.

1ste ty vlnr: Izander Maree en Presley Lesoro

2de ry vlnr: Sina Ndumo, Armand Jansen en Jake Landman

3de ry vlnr: Hlako Mphati en Daniel van Greunen

4de ry vlnr: Sev Oosthuizen, Neo Masheane en Johan Barnard