Bethlekem Voortrekker Hoërskool het die leerders bekend gemaak wat verkies is as die Matriekkomitee vir 2019! Voortrekker is trots op ons leiers vir 2019!

Name: Links onder (1ste ry) vlnr : Anelda Pretorius, Renémari Human, Cara van Wyk, Connie Faber, Laura Wessels

2de ry vlnr: Naudé Pretorius, Bianca Engelbrecht, Dinamari Janse van Rensburg, Melaine Williams, Kailyn de Jesus, Lerato Chabwe, Madelein Lamprecht, Liesl Kasselman, Kristen Anderson.

3de ry vlnr: Gareth Viljoen, Hannes Kruger, Reuben Brussow, Erik van Wyk, Wilhelm Visser.

4de ry vlnr: Peter Motloung, Frans Postma, JP Bertram.

5de ry vlnr: Cammi Roux, Eddie Jackson, Joshua Dalton, Derrick Allison