Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het goed presteer en sertifikate ontvang tydens die WOW Spelfees op 31 Julie 2018.  Die eerste 6 plekke dring deur na die WOW Provinsiale kompetisie wat plaasvind op 30 Augustus 2018 te Bloemfontein.

Die Voortrekkers wens hierdie leerders sterkte toe met die kompetisie.

Op die foto bo:

Voor links: Daleen van der Merwe (3de plek), Caitlyn Koster,  Merize Beukes,  Devan Venter,  Nadia Lombard (5de plek).

Agter links:  Presley Lesoro,  Louis Janse van Vuuren,  Wian Burger (4de plek), Jack Lyon,  Willie Janse van Rensburg,  Keaan de Klerk,  Xander van Staden,  Niël Swanepoel (4de plek)

Afwesig:  Marjolijn Visser (1ste plek)