Marjolijn Visser, Danielle Esterhuizen en Karla Kramer van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Nasionale Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem in Pretoria op 31 Maart  en baie goed gevaar.

 

Marjolijn Visser: Dogters o/15 – 2164 punte – 15 de

Danielle Esterhuizen:  Dogters o/17 – 2183 punte – 17de

Karla Kramer: Dogters o/17 – 1968 punte – 47 ste

BHVS is baie trots op hierdie leerders!

 

v/l:  Karla Kramer, Marjolijn Visser en Karla Kramer